SAKE 24 (Beeld) Friday, 4 June 2010, p. 4

Die Wavertey Office Park waar Burnshield, ‘n mediese verskaffingsmaatskappy, die afge week ingetrek het.
Kantoorpark in averley kry nog ‘n huurder Die nuutste kantoorontwikkeling in Waverley, wat reeds die hooficantoor van die Gautengse dobbelraad huisves, het die afgelope week flog ‘n groot huurder bygekry. Die mediese verskaffingsmaatskappy Burnshield shield het sy intrek in the Waverley Office Park geneem nadat die eerste fase van die ontwikkeling van R700 mijoen met 35000 rn se ruirnte voltooi is.
Die kantoorpark, op die hoek van Corlett-rylaan en die M1-hoofweg, word ontwilckel deur New Order Investments, ‘n gesamentlike onderneming tussen Viaming, Deveon en TopFlite Properties. Dit is net ‘n hanetree van Melrose rose Arch wat ook ‘n gesogte kantoorbesternmingis.
Mnr. Nell Viaming van Warning sº Waverley is ‘n snelgroeiende nodus en aangesien die hgging teenaan die boofweg is, is dit aantreklik vir huurders wat sigbaar wil wees.
Hy se daar is nog ruirnte van tussen 250 m en 2400 m beskikbaar.
|